Skip to content

Kommissie vir Geslagsgelykheid sê Omotoso-uitspraak is terugslag vir regsgemeenskap en slagoffers [KLANK]

# Die voorsitter van die Kommissie vir Geslagsgelykheid, Nthabiseng Sepanya-Mogale, het die uitspraak in die saak teen die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso gekritiseer en dit ‘n onaangename uitkoms vir die regsgemeenskap sowel as sy beweerde slagoffers genoem. Hy is na agt jaar onskuldig bevind aan onder meer verkragting en mensehandel. Sepanya-Mogale het teenoor Newzroom Afrika kommer uitgelig oor finansiële belegging in die regstelsel. Sy waarsku die uitspraak kan slagoffers ontmoedig om soortgelyke sake aan te meld, wat pogings teen geslagsgeweld kan belemmer:

ENG-Sepanya-MogaleOnOmotoso