# Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe het Musa Xulu aangestel om ‘n onafhanklike Artikel 22-komitee te lei, met die doel om waardigheid in die godsdienssektor te herstel. Dit volg op die vryspraak van die televisie-evangelis Timothy Omotoso en die voortgesette mishandeling in kerke. Die kommissie se voorsitter, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, het bevestig dat die komitee landwyd sal beraadslaag en teen volgende jaar aanbevelings aan die Parlement sal voorlê:
Kommissie stel onafhanklike komitee aan om kerkvergrype te ondersoek [KLANK]
ENG-Mkhwanazi-XaluvaOnAppointment