Skip to content

Kommissie sê geweld teen spaza-eienaars bly wydverspreid [KLANK]

# Die president van die Township-ekonomiese-kommissie van Suid-Afrika, Bheki Twala, sê geweldsmisdaad raak steeds spaza-winkeleienaars. Dit volg nadat ‘n Gautengse spaza-winkeleienaar, Mazwi Kubheka, ontvoer is en byna ‘n maand lank vermis was. Twala het aan SABC News gesê klein dorpsondernemings word aanhoudend bedreig, maar gevalle word selde amptelik aangemeld. Hy waarsku om so ‘n saak nie aan te gee nie verbloem die ware omvang van die probleem:

ENG TwalaOnSpazaowners