Skip to content

Kommissie hoor Mokwele se aanstelling was ‘n guns vir haar pa [KLANK]

# Advokaat Drushantha Ramsamy van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het voor die Madlanga-kommissie getuig oor gerugte dat brigadier Dineo Mokwele se pa, die senior Valke-offisier brigadier Mapome Mohajane, van omkopery aangekla is. Ramsamy sê dit het die indruk geskep dat die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, vir Mokwele aangestel het as ‘n guns vir haar pa. Ramsamy het ook getuig die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, het Misdaadintelligensie se ondersoek as deel van staatskaping beskryf:

ENG-RamsamyOnMokweleFather