Skip to content

Kommissie bevraagteken dele van voortslepende Matlala-ondersoeke [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sesi Baloyi, bevraagteken of daar bewyse is dat Vusimuzi “Cat” Matlala ondersoek word oor sy getuienis in die parlement. Dit volg omdat Matlala se regsverteenwoordiger, advokaat Annelene van den Heever, die gebruik van sy mislukte pleit- en vonnisooreenkoms met die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie teëstaan. Sy voer aan verklarings wat met die mislukte onderhandelings verband hou is nie toelaatbaar as getuienis nie, en waarsku dit sal haar kliënt se regte skend:

ENG-VandenHeeverOnDocuments