Skip to content

Kommer oor uitdagings van swart boere om toegang tot grond te verkry [KLANK]

# Die African Farmers Association of South Africa in die Vrystaat is bekommerd oor swart boere se uitdagings om toegang tot grond te verkry. Die verklaring volg ná ‘n grondgeskil in Hoopstad, waar ‘n opkomende swart boer nie by staatsgrond wat die Departement van Water en Sanitasie bestuur word, ingesluit is nie. Realeboha Mokhethi van die organisasie het in gesprek met SABC News gesê wit kommersiële boere het luidens berigte beheer oor die meeste van die grond:

ENG-MokhethiOnLand