Skip to content

Kommer oor toenemende aantal moorde op raadslede in Johannesburg [KLANK]

# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, is bekommerd oor die toenemende aantal moorde op raadslede in die Stad. Dit volg nadat ses wyksraadslede na berig word doodsdreigemente gekry het. Die Soweto-raadslid Thulani Buthelezi is oor die naweek ter ruste gelê. Hy is die tweede wyksraadslid wat in minder as twee maande doodgeskiet is. Morero het aan SABC News bevestig die Stad ondersoek tans maniere om die probleem op te los:

ENG-MoreroOnKillings