Skip to content

Kommer oor lae skuldigbevindingskoers met geslagsgeweldsake in Tembisa [KLANK]

# Slegs vyf van die 812 gevalle van geslagsgeweld wat in die eerste nege maande van 2024/25 by die Rabasotho-polisiekantoor in Tembisa aangemeld is, het tot skuldigbevindings gelei. Die DA sê dit dui daarop premier Panyaza Lesufi se misdaadbekampingspogings misluk, insluitend die Gauteng Misdaadwagte. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê die lae skuldigbevindingkoers toon swak samewerking tussen die polisie en aanklaers. Sy eis dringende optrede:

ENG-RefiloeOnConviction