# Die Stad Tshwane se komitee oor vervalle geboue het die ontwikkeling van die verordening oor die bestuur van vervalle geboue en eiendomme suksesvol gedryf. Die wetgewing is gister amptelik aanvaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die metro hanteer toenemend uitdagings wat gekaapte en vervalle geboue, onwettige grondbesetting, onveilige strukture, onwettige verbindings en agterstallige eiendomsbelasting betref:
Komitee oor vervalle geboue steun nuwe verordening om stedelike verval in Tshwane te bekamp [KLANK]
ENG KholofeloonDecay