Skip to content

Koeberg-kernkragstasie Eenheid 2 vier vandag 40 jaar van veilige kernwerksaamhede [KLANK]

# Die Koeberg-kernkragstasie Eenheid 2 vier vandag 40 jaar van veilige kernkragwerksaamhede met deurgaans skoon en bekostigbare elektrisiteit ter ondersteuning van Suid-Afrika se ekonomiese groei. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die mylpaal volg na die Nasionale Kernreguleerder se goedkeuring Donderdag om die eenheid se lisensie met 20 jaar te verleng met die oog op voortgesette opwekking tot 2045:

ENG DaphneonKoeberg