# Die DA se federale voorsitter, Ivan Meyer, sê ná ʼn jaar in die regering van nasionale eenheid staan die DA op teen die ANC in belang van ʼn beter Suid-Afrika. Meyer sê egter elke keer as die DA dit doen, pamperlang die ANC kleiner partye binne en buite die RNE om tot hul redding te kom. Hy sê die DA sal korrupsie beveg en ontbloot en Suid-Afrika eerste stel terwyl hierdie kleiner partye hulleself posisioneer sodat die ANC hulle in die RNE kan insluit.
Kleiner partye kom tot ANC se redding as DA hulle onder druk plaas