# Die Stad Tshwane het die Tshwane-app bekendgestel wat die mag van plaaslike regering in die hande van inwoners plaas. Die gratis en gebruikersvriendelike toepassing bemagtig inwoners om lang rye, eindelose oproepe en burokrasie te vermy. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die inisiatief is ‘n duidelike wegbreek van die era van mislukte dienslewering en passiewe bestuur die afgelope paar jaar:
Tshwane stel revolusionêre digitale platform bekend vir hervorming van dienslewering [KLANK]
ENG KholofeloDigitalPlatform