# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het kiesers met identiteitsdokumente wat verlore of beskadig is, aangemoedig om dit by Binnelandse Sake of deelnemende banktakke te vervang voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Ntshavheni het intussen aangekondig aansoeke vir spesiale stemme is nou oop en sluit 12 Oktober om vyf-uur die middag. Sy vra ook alle politieke partye en onafhanklike kandidate om die verkiesingsgedragskode streng na te kom:
Kiesers aangemoedig om verlore ID’s te vervang, aansoeke vir spesiale stemme moet ingedien word [KLANK]
ENG-NtshavheniOnElections