Skip to content

Khumalo nie geraadpleeg oor ontbinding van taakspan vir politieke moorde nie [KLANK]

# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het voor die Madlanga-kommissie getuig hy is nooit geraadpleeg oor die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde nie, al was hy die leier van die projek. Hy sê die brief deur die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, is nie aan hom gerig nie, maar het sy span regstreeks geraak. Khumalo sê die aankondiging het sy Nuwejaarsdag bederf en 110 lede van die taakspan verward en afgestomp gelaat weens die trant daarvan:

ENG-KhumaloOnPKTTDisbanment