Skip to content

Khumalo getuig Matlala se vuurwapens word steeds ondersoek [KLANK]

# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het die Hooggeregshof in Pretoria gevra om sy eiendom terug te kry. Die items, waaronder vyf vuurwapens, is afgeneem tydens ‘n klopjag op sy huis. Matlala word van poging tot moord aangekla. Khumalo sê die wapens word steeds ondersoek. Hy sê die aansoek is in Desember verlede jaar van die hand gewys omdat dit nie dringend was nie, en Matlala het dit dadelik teruggetrek:

ENG-KhumaloOnFirearms