Skip to content

Kenners vra sterker fokus op tegniese en beroepsopleiding vir die jeug [KLANK]

# Kenners van hoëronderwysinstellings doen ‘n beroep vir meer ondersteuning vir Tegniese en Beroepsopleiding as ‘n noodsaaklike naskoolse loopbaanrigting. Die kenners het tydens ‘n Universiteite Suid-Afrika-dialoog gesê vakvaardighede is die sleutel tot Suid-Afrika se vaardigheidstekorte en om die toekoms van werkskepping aan te spreek, insluitend die bevordering van Wetenskap-, Tegnologie-, Ingenieurswese- en Wiskunde-onderwys. Die uitvoerende hoof, Phethiwe Matutu, sê duisende matrieks word universiteitstoelating geweier weens beperkte plekke:

ENG-MatutuOnSkills