Skip to content

Kaptein Kruger erken hy het waarskuwings geïgnoreer dat Molefe se arrestasie wettig was [KLANK]

# Die Valke-kaptein, Barry Kruger, sê hy het waarskuwings geïgnoreer dat die inhegtenisneming van sakeman Katiso “KT” Molefe wettig was, en ‘n polisiehelikopter ontplooi en ekstra beamptes aangevra ten spyte daarvan dat hy meegedeel is die operasie was wettig. Kruger het die Madlanga-kommissie meegedeel hy het nie die lasbrief vir inhegtenisneming nagegaan nie en was nie bewus  wie bykomende Valke-beamptes na die toneel gestuur het nie. Hy hou vol hy het instruksies gevolg terwyl hy die operasie gekoördineer het:

ENG KrugerOnWarnings