Skip to content

Kapenaars gevra om kommentaar te lewer oor eksterne diensverskaffers by watersuiweringsfasiliteite [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Water en Sanitasie nooi inwoners om kommentaar te lewer oor ʼn voorstel om eksterne diensverskaffers aan te stel om vier watersuiweringsaanlegte te bedryf en in stand te hou. Dit sluit drie bestaande afvalwateraanlegte in, asook die nuwe akwifeer-herlaaifasiliteit wat tans op die Kaapse Vlakte in aanbou is. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die doel is vernuwende tegnologieë wat dienslewering kan verbeter:

ENG ZahidonWasteWater