# Die Kanadese premier Mark Carney sê sy land is nie te koop nie. Dit volg op die Amerikaanse president Donald Trump se opmerking dat hy belangstel om Kanada die 51ste staat van Amerika te maak. Die twee leiers het Dinsdag in die Withuis vergader. Trump se voortdurende handelsoorlog en dreigemente teen Kanada se soewereiniteit het ‘n groot rol gespeel in die nasionale verkiesing wat Carney se Liberale Party verlede maand tot oorwinning gedryf het. Carney sê daar is ‘n geleentheid vir ‘n sterk vennootskap tussen die twee lande:
Kanadese premier Mark Carney sê sy land is nie te koop nie [KLANK]
ENG CarnryOnCanadaSale