Skip to content

Kanadese Parlement keur mylpaalwet goed wat afhanklikheid van Amerika sal verminder [KLANK]

# Die Kanadese Parlement het die One Canadian Economy Act goedgekeur wat beoog om handelsgrense te verwyder, nasiebouprojekte te bevorder en ekonomiese groei te laat opvlam. Die wetgewing word gesien as ‘n manier om die tariewe van die Amerikaanse president, Donald Trump, teen te staan. Trump het die tariewe op Kanadese staal, aluminium en sy motorsektor ingestel. Eerste minister Mark Carney sê die regering sal nou die mag hê om projekte van nasionale belang goed te keur:

ENG CarneyOnNationbuilding