Skip to content

Kanada se Liberale Party kies Mark Carney as nuwe leier en volgende eerste minister [KLANK]

# Die voormalige sentrale goewerneur, Mark Carney, gaan Justin Trudeau as Kanada se eerste minister en leier van die Liberale Party opvolg. Die 59-jarige Carney wat 85,9-persent van die stemme gewen het, sal die Liberale na die algemene verkiesing lei wat teen Oktober moet plaasvind. Die gewese adjunk- eerste minister, Chrystia Freeland, is tweede met agt-persent van die stemme. Carney het in sy aanvaardingstoespraak president Donald Trump van Amerika se instelling van tariewe en herhaalde oproepe dat Kanada Amerika se 51ste staat word, gekritiseer:

ENG CarneyOnAmerica