# Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het erken dat sy land meer aan verdediging moet bestee. Kanada is een van net agt uit 32 NAVO-lande wat nie die perk van twee-persent op verdediging nakom nie. Die land het verlede jaar 1,37-persent van sy bruto binnelandse produk op verdediging uitgegee. Trudeau sê die tyd van vrede ná die Koue Oorlog is verby, en lande moet nou aansienlik meer aan verdediging bestee:
Kanada se eerste minister wil meer aan verdediging bestee [KLANK]
ENG TrudeauOnSpending