Skip to content

Kalafong-hospitaal ondervind tans probleem met watertoevoer [KLANK]

# Die Kalafong-hospitaal in Pretoria-Wes ondervind sedert Saterdag lae waterdruk nà herstelwerk aan ‘n gebarste pyp naby ‘n spoorwegstasie. Die hospitaal gebruik tans rugsteun waterstelsels soos opgaartenks en boorgate om dienste te kan lewer. Die woordvoerder van die Gautengse departement van Gesondheid, Steve Mabona, sê die onderbreking raak onder meer klinieke vir buitepasiënte, ongevalle en administratiewe kantore terwyl die belangrikste eenhede operasioneel bly:

ENG MabonaONKalafong