Skip to content

Kabinet vier 70ste herdenking van die Vryheidsmanifes [KLANK]

# Die Kabinet sê die 70ste herdenking van die Vryheidsmanifes dien as ‘n herinnering van die land se lang stryd vir ‘n vrye, gelyke en regverdige samelewing. Die Manifes wat op 26 Junie 1955 in Kliptown aangeneem is, het die grondslag vir die land se demokrasie gelê. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie gesê die dokument bied steeds riglyne oor hoe om ongelykheid aan te pak en menseregte te bevorder:

ENG NtshavheniOnCharter