Skip to content

Kabinet verwerp Amerikaanse vlugtelingstatus vir Afrikaners, noem uitbeelding misleidend [KLANK]

# Die kabinet kritiseer Amerika se besluit om vlugtelingstatus aan sommige Afrikaners toe te ken en noem bewerings van vervolging ongegrond en misleidend. Die kabinet is van mening hierdie besluit ondermyn Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie en is ‘n wanvoorstelling van die land se menseregterekord. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie gesê die regering sal met diplomatieke kanale skakel om die Amerikaanse besluit te betwis:

ENG NtshavheniOnAfrikaners