Skip to content

Kabinet verwelkom begin van Madlanga- en Khampepe-kommissies [KLANK]

# Die Kabinet het die aanvang van verhore in die Madlanga-kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel verwelkom. Die kommissie ondersoek bewerings deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, met hom as die eerste getuie. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Kabinet verwelkom ook die bekendstelling van die Khampepe-kommissie oor Waarheid- en Versoeningsaangeleenthede:

ENG-NtshavheniOnCommissions