# Die Kabinet verwelkom die Afrika-unie Konvensie se aanvaarding van die beëindiging van geweld teen vroue en meisies. Dit is ‘n regsinstrument wat daarop gemik is om geweld teen vroue en meisies in Afrika te voorkom en uit te skakel. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie gesê die aanvaarding van die wettig bindende raamwerk volg ná ‘n geskiedkundige besluit deur AU-staatshoofde in Februarie 2023:
Kabinet verwelkom AU se aanvaarding van konvensie oor beëindiging van geweld teen vroue en meisies [KLANK]
ENG NtshavheniOnAdoption