Skip to content

Kabinet stel spertyd vir vervanging van SASSA-kaart met ‘n maand uit [KLANK]

# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA het die spertyd vir die vervanging van sy gouekaart met die Posbank se swartkaart met ‘n maand uitgestel tot 30 April. Dit word gedoen om ‘n gladde oorgang te verseker en ontwrigting met die uitbetaling van toelaes te vermy. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie na die jongste kabinetvergadering bevestig die Posbank het voldoen aan die meeste van die Reserwebank se vereis, en die laaste stap is die vervanging van die kaarte:

ENG NtshavheniOnCards