# Die kabinet verwelkom die aanstelling van regter Mbuyiseli Madlanga as voorsitter van die regterlike kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel. Dit volg ná bewerings wat die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, geopper het. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kommissie se ondersoek sal openbare vertroue herbou:
Kabinet sê Madlanga-kommissie se ondersoek sal openbare vertroue herbou [KLANK]
ENG-NtshavheniOnMadlanga