# Die Kabinet het die vordering voor die eerste Nasionale Dialoogkonvensie geëvalueer wat vanaf 15 tot 17 Augustus 2025 by UNISA in Pretoria plaasvind. Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die geleentheid mik om konsensus te bereik oor Suid-Afrika se 30-jaar visie, met insette van mense op alle lewensterreine. Sy het bevestig dat meer as 13-duisend-400 dialoë en 50-duisend burger-gedrewe beraadslagings vir die volgende 12 maande beplan word vanaf die eerste konvensie: