# Die kabinet sê voorbereidings vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing op 4 November is goed op dreef. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê samewerkingstrukture is op alle regeringsvlakke ingestel om te verseker die verkiesing is vry, regverdig, geloofwaardig en vreedsaam. Ntshavheni het die onlangse moorde op raadslede veroordeel en vra Suid-Afrikaners om intimidasie, geweld en politieke onverdraagsaamheid te verwerp:
Kabinet bevestig gereedheid vir plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]
ENG-NtshavheniOnElections