# Die kabinet sê geen begroting is nog goedgekeur vir die komende nasionale dialoog nie. Dit volg op groeiende openbare kommer oor berigte van kosteberamings vir die geleentheid. Die minister in the Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die voorgestelde befondsing het nie deur die normale regeringsbegrotingsproses gegaan nie. Sy sê dis ook nog nie deur die tussenministeriële komitee onder voorsitterskap van adjunkpresident Paul Mashatile oorweeg nie:
Kabinet bevestig geen begroting is nog goedgekeur vir nasionale dialoog nie [KLANK]
ENG NtshavheniOnDialogueBudget