# Kaapstad se verkeersdiens-, wetstoepassings- en metropolisiedepartemente het tydens hulle weeklikse patrollies 298 verdagtes in hegtenis geneem. Die meeste van die arrestasies was vir die onwettige besit van dwelms. Die Openbare Noodkommunikasiesentrum het die afgelope naweek een-duisend-429 oproepe beantwoord. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê Verkeersdienste het 35-duisend-306 oortredings aangeteken, 241 openbare vervoer-voertuie geskut en 994 lasbriewe vir inhegtenisneming uitgevoer:
Kaaptad se wetstoepassingsagentskappe maak byna 300 arrestasies [KLANK]
AFR JPon300Arrests