# Verkeersbeamptes in Kaapstad waarsku oor veelvuldige padvoorvalle weens swaar reën. Die woordvoerder, Maxine Bezuidenhout, sê ‘n vragmotor het op die M3 by die Bo Travato-aansluiting omgeslaan waarin verskeie mense beseer is en wat die regterbaan versper het. ‘n Ander vragmotor het by Hospitaaldraai gaan staan. Oorstromings is op die N2 en Stellenbosch Arterial aangemeld. Sy versoek motoriste om versigtig te bestuur:
Kaapstadse verkeersbeamptes versoek versigtigheid te midde van weerverwante voorvalle [KLANK]
ENG-BezuidenhoutOnTraffic