# Die Stad Kaapstad sê hy is geskok oor die aantal mense wat sonder ʼn geldige rybewys of bewys van ʼn geldige rybewys bestuur. Tydens ʼn operasie Vrydag in die Kaapse middestad het verkeersbeamptes 164 oortredings aangeteken waarvan 54 motoriste sonder ʼn rybewys was. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê mense word gewaarsku om nie sonder hulle fisiese rybewys te bestuur nie en voeg by dat kopieë nie aanvaar word nie:
Kaapstadse verkeersbeamptes reik 54 boetes uit aan bestuurders sonder geldige rybewyse [KLANK]
ENG SmithonLicensecards