Skip to content

Kaapstadse burgemeester sê meeste sake oor onwettige vuurwapens word nooit verhoor nie [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die meeste sake oor onwettige vuurwapens in die metro word weens die gebroke strafregstelsel nooit verhoor nie. Volgens ʼn mediaverklaring van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is daar na bewering ʼn sukseskoers van 80- tot 90-persent wat hierdie sake betref. Hill-Lewis sê oor vier jaar was daar slegs vyf-persent skuldigbevindings uit een-duisend-670 sake oor onwettige wapens waarop stadsamptenare beslag gelê het:

AFR GeordinonVastMajority