# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die metro wil sy tariefkortings aan meer eiendomseienaars en pensioenarisse toestaan. Dit is om die jaarlikse verhogings in munisipale rekeninge vir 2025/2026 in te kort. Hill-Lewis sê ondersteuningsmaatreëls wat tans deur die metro beplan word, sluit in die uitbreiding van eiendomsbelastingverligting en die verhoging van die kwalifiserende kriteria vir pensioenkortings tot meer as die huidige maandelikse inkomste van 22-duisend-rand:
Kaapstad wil tariefverhogings vir duurder eiendomme inkort [KLANK]
ENG GeordinonProperties