# Die Stad Kaapstad sê hy werk onverpoosd om die openbare vervoerdiens wat aan inwoners gebied word, te verbeter. Die metro het die jaar flink afgeskop met verskeie infrastruktuurprojekte, insluitend die uitbreiding van MyCiTi-infrastruktuur in die metro se suidooste. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die bouwerk aan ʼn brug oor die kruising van Duynefontein- en Govan Mbeki-weg sal MyCiTi-busse voorrang gee bo ander verkeer by die kruising:
Kaapstad werk om openbare vervoerdiens te verbeter [KLANK]
ENG RobonPublicTransport