Skip to content

Kaapstad werk aan hervatting van die opgradering van die Bayside-kanaal [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasie-direktoraat sê hy is steeds verbind tot die voltooiing van die multi-miljoen-rand Bayside kanaalopgradering in Milnerton. Werk op die perseel is tydelik in November 2024 gestaak weens ‘n dispuut met die kontrakteur. Sowat 55-persent van die projek is voltooi. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê hulle is vas van plan om ‘n onderhandelde skikking in goeie gees te bereik sodat die werk kan voortgaan:

ENG ZahidonUpgrade