# Die stadsraad van Kaapstad het ‘n versoek deur die Direktoraat Ekonomiese Groei goedgekeur vir ‘n openbare deelnameproses oor die voorstel om ‘n deel van die parkeerterrein by die Burgersentrum te verkoop en te herontwikkel. Die projek is verlede jaar deur die metro as ‘n hoë-impak eiendomstransaksie onderskryf. Die sluitingsdatum vir openbare kommentaar is 27 Julie. Die Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die geraamde inkomste uit die verkoop van die perseel is 230-miljoen-rand:
Kaapstad vra openbare kommentaar oor voorstel om parkeerterrein van Burgersentrum te herontwikkel [KLANK]
ENG JamesONCivicCentre