# Die Stad Kaapstad is bekommerd oor die onlangse toename in geweld tussen die Kaapse Verenigde Taxivereniging en die Kaapse Organisasie vir die Demokratiese Taxivereniging in Somerset-Wes, Lwandle en groter Helderberg-gebied. Gister se twee afsonderlike skietvoorvalle waarin drie volwassenes dood en ses mans beseer is, hou verband met voortslepende taxigeweld in Kaapstad. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê hierdie geweld is misdadig en roekeloos:
Kaapstad vra kalmte na toename in dodelike geweld in die taxibedryf [KLANK]
ENG RobonCommuterSafety