# Die Stad Kaapstad sê die oprigting van twee nuwe MyCiTi-busdepots op die hoek van Spinestraat en Mew Way tussen Khayelitsha en Mitchells Plain, is voltooi. Elke depot het aanvanklik plek vir 145 busse. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die MyCiTi-busdiens se uitbreiding is een van die hoekstene van die metro se infratruktuurbeleggings wat 40-mijard-rand oor die volgende drie jaar beloop:
Kaapstad voltooi belangrike MyCiTi-busdepots vir nuwe roetes van Khayelitsha, Mitchells Plain [KLANK]
AFR GeordinonMyCiTi