Skip to content

Kaapstad voer steeds ‘n stryd teen vandalisme en diefstalverwante skade aan kraginfrastruktuur [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se energiespanne het meer as nege-duisend-800 straatligte in Julie herstel, uit ‘n totaal van ongeveer 35-duisend elektrisiteitsverwante diensversoeke. Die meeste straatligherstelwerk is in Parow, Goodwood, Mitchells Plain, Gugulethu, Wynberg en Muizenberg gedoen met meer as sewe-duisend-200 gekombineerde gevalle. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die grootste oorsaak van stukkende straatligte is vandalisme en diefstalverwante skade aan infrastruktuur:

ENG XantheaonRepaired