Skip to content

Kaapstad verwelkom lewenslange vonnisse vir vier mense wat twee beamptes vermoor [KLANK]

# Die Stad Kaapstad verwelkom die lewenslange vonnisse wat die Wes-Kaapse Hooggeregshof opgelê het aan vier mense wat skuldig bevind is aan die moord op die wetstoepassers, Simtembile Nyangiwe en Jan Nieuwenhuys. Die beamptes is in September 2019 doodgeskiet toe hulle werkers vergesel het wat opknappingswerk in die Samora Machel-plakkerskamp gedoen het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die regter het gesê die beskuldigdes toon geen berou nie:

AFR JPonSentences