Skip to content

Kaapstad versoek uitgebreide polisiemagte om bende- en dwelmmisdaad te beveg [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad het ‘n voorstel gedoen om die munisipale polisie die mag te gee om bende-, wapen- en dwelmverwante misdade te ondersoek. Die doel is om die lae skuldigbevindingskoers te verbeter. Dit is tans slegs vyf-persent al word 400 onwettige vuurwapens per jaar verwyder. Die stad vra ook beter toegang tot forensiese toerusting en misdaadinligting, en beter samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Hill-Lewis sê ondersoekende magte is die sleutel om beter sake saam te stel:

AFR GeordinOnPolicingPowers