# Die Stad Kaapstad veroordeel die voortgesette aanvalle op metropolisie-lede. Die departement het tussen Julie 2024 en Januarie verlede jaar 43 aanvalle op personeel aangemeld. In dieselfde tydperk tussen 2025 en vanjaar is 52 voorvalle aangemeld. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê in die jongste voorval is beamptes die naweek in Athlone deur vyandige inwoners met klippe bestook terwyl hulle ʼn verdagte in ʼn skietvoorval aangekeer het:
Kaapstad veroordeel voortgesette aanvalle op metropolisie-lede [KLANK]
AFR SmithonAttempts