Skip to content

Kaapstad veroordeel vandalisme van infrastruktuur op Prinsesvlei-roete [KLANK]

# Die Stad Kaapstad vra inwoners vir inligting nadat infrastruktuur op die Prinsesvlei-roete slegs drie weke ná die amptelike opening gevandaliseer is. ‘n Groep verdagtes het die houtplanke van een van die voetgangerbrûe op die 4,23-kilometer lange staproete verwyder. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die Stad het 10,2-miljoen-rand belê in die sirkelroete en werk in vennootskap met die Prinsesvlei-forum en plaaslike gemeenskappe:

ENG HighamONPrincessTrail