# Die Burgemeesterskomitee het die aanstelling van Kaapstad Toerisme as die metro se amptelike Bestemmingsbemarker vir nóg drie jaar aanbeveel. Die toerismesektor het in 2023 na raming 27,3-miljard rand tot Kaapstad se ekonomie bygedra, terwyl dit aan ongeveer 91-duisend mense regstreeks werk verskaf. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die rol van die organisasie sluit in die lewering van dienste vir die bestuur en bemarking om meer besoekers te lok:
Kaapstad-toerisme vir nog drie jaar aanbeveel as Organisasie vir Bestemmingsbemarking [KLANK]
ENG JamesonCapeTownTourism