# Die Stad Kaapstad sê die negende ronde van sy jaarlikse #YouthStartCT-ondernemersuitdaging is in die pylvak. Die kompetisie is ‘n proses van uitskakeling, waar deelnemers hul bestaande ondernemings of sake-idees aan ‘n beoordelaarspaneel moet voorlê om na die volgende ronde te vorder. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die kompetisie het begin met ‘n inleiding vir die 67 jong entrepreneurs, gevolg deur twee rondes opleiding en aanbiedings:
Kaapstad se #YouthStartCT-ondernemerskompetisie is in die pylvak [KLANK]
ENG FrancineonChallenge