# Kaapstad se direktoraat van Water en Sanitasie het 94,1-persent kapitale besteding van 3,741-miljard-rand vir die 2024/2025 boekjaar gehad. Dit is die grootste munisipale waterinfrastruktuur belegging in Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê Kaapstad se belegging is aansienlik groter as die van ander stede, met die metro se kapitale begroting wat 91,2-persent groter is as die van Johannesburg is en oor die afgelope drie jaar 116,9-persent groter as diè van eThekwini:
Kaapstad se Water en Sanitasie bestee 94,1% van sy kapitale begroting vir 2024/2025 [KLANK]
ENG ZahidonSanitation